24/7 Advertensie vir Entrepreneurs!


About

People Connect Group help entrepreneurs met blootstelling en aanlyn verkope van hul dienste en produkte. Ons verstaan die kopsere wat entrepreneurs daagliks in die gesig staar. Nie genoeg blootstelling vir hul besigheid nie. Nie genoeg kontant-vloei om deur die maand te kom nie. Harde werk, wat basies ure vir Rande ruil, min kwaliteit-tyd saam met familie om maar net n paar te noem. People Connect Group is deur entrepreneurs begin, spesifiek vir entrepreneurs in Suid Afrika. Ons is n aanlyn platform, waarop entrepreneurs hul besighede GRATIS kan gaan lys. Ons het twee fokus areas. Entrepreneurs wat fokus op diens-lewering, en entrepreneurs wat produkte verkoop. Ons bied verskillende pakkette aan die klein sake eienaar - van gratis registrasie, betaalde blootstelling op sosiale media en ander kanale, asook aanlyn verkope (2.5% kommissie op verkope). People Connect Group is ook SEO (“search engine optimisation”) spesialiste. Ons betalende kliente kan op enige soek-masjien soos Google, Ask.com, Yahoo, Bing gekry word, en ons spesialiseer daarin om ons kliente te kry om top posisies op Google te kry (“Google ranking”).

Advertensie vir kleinsake ondernemings

Listing

People Connect Group

People Connect Group

in Advertising, Marketing, Search Engine Optimization, Social Media Marketing, Video Production, Writers, Directory Marketing

At People Connect Group, we are passionate about entrepreneurs. It is our mission to help small & medium businesses in South Africa with affordable marketing & advertising solutions, more exposure, lead generation and search engine optimisation...

Advertisement